Die Kommando Nuus!!

Paul En Marinda Kruger

Is daar enige iemand van kommandokorps wat vlak 2 noodhulp kursus wil doen? Kursus word deur n blanke dame aangebied. Kursus kan in vanderbijlpark aangebied word indien daar is stuur vir my n email na paulkruger5269@gmail.com laat weet my as daar iemand is wat regtig belangstel?

 

 http://english.ruvr.ru/by_author/84379015/

Sal julle hierdie asb so ver en wyd moontlik uitgooi met skakels ensovoorts. Dis ‘n artikel oor die Boeremag en ons stryd oor die algemeen wat Avigdor Eskin op die amptelike Russiese (Regerings)media-kanaal geplaas gekry het. Maar hy reken as soveel moontlik mense dit nie lees nie, gaan hy nie weer spasie kry om oor ons te skryf nie.

 

Groetnis!

 

Chantal

 


Kalender
Free Website Calendars by Bravenet.com View my Online Calendar
Free Calendars by Bravenet.com

Ruil Hoekie
Free Online Classified Ads View my Classified Ads
Free Classifieds by Bravenet.com

Gebruikers Op Lyn: 1


IN GEVAL VAN NOOD! KLIK HIER!


Debiet-Opdrag-Vorm // Aansoekvorm vir Kommandokorps Lid // Facebook  // Gratis inskrywing vir Nuusbrief   //

Bulk email software

 

Die Opperraad van die Kommandokorps het besluit dat hierdie ‘n Elite organisasie moet word.

WAT ONS EIE MENSE BESKERM

Elke lid van KK sal 'n datakaart kry en saam met jou ID sal dit dien as jou lidmaatskap bewys, Die kaart kan net gekry word by admin@kommandokorps.org hulle e-pos hom sommer vir jou, jy kan by geen Kommando in RSA 'n lid nommer kry nie, net die HK kan jou 'n lid nommer & datakaart gee, jy kan vra dat 'n Kommando jou help om aansoek te doen by HK of jy kan self op die web-werf aansoek doen, geen lede geld kan in 'n kommando se rekening inbetaal word nie, Jy kan wel in HK se rekening inbetaal , ons werk net op debiet-order of 6 tot 12 maande kontant inbetaaling by HK.



All our logos, video and pictures are copyrighted, you need our permission to use it. ©

Kamp Terugvoer:

Lees self wat sê die manne van die kampe HIER


Volgende Kamp:
Kry jou aansoek hier


QR Kode vir Kommandokorps:





  ALGEMEEN: Die uiteindelike doel van die Kommandokorps in elke distrik is dat mede-lede (volksgenote) van plaaslike kommando’s mekaar wedersyds sal beskerm. Indien u dan nie lid van die Kommandokorps is nie, en ook nie van u plaaslike kommando nie, sal u NIE deur mede-lede beskerm word nie. Dan moet u maar die polisie, buurtwag, plotwag ens. kontak na ‘n aanval op u en u gesin. Kommandolede word ook gereeld opgelei in Weerbaarheidsopleiding ten einde hulself en hul gesinne/families te beskerm. DIE AANVALLER MOET DEUR DIE VERWEERDER GEKEER WORD OF ONTMOEDIG WORD. ONTHOU: NIE DIE POLISIE, NIE DIE WEERMAG, NIE ‘N SEKURITEITSMAATSKAPPY, PLOTWAG, BUURTWAG OF PLAASWAG KAN OOIT VINNIG GENOEG WEES OM DIE AANVAL OP U EN U GESIN AF TE WEER NIE! NET USELF KAN DIE AANVAL AFWEER MITS U DIE REGTE OPLEIDING DAARVOOR ONTVANG HET EN DIT GEE DIE KOMMANDOKORPS.

So doen nou aansoek vir lidmaatskap.

Lidmaatskap beloop maar R60 'n Maand.

Kyk onder die knoppies vir al die vorms wat u sal benodig.

 


   

Julian Loxley : "Self Verdedigings Opleiding - Krav Maga - DVD 1"

Krav Maga Oorsig

 

Krav Maga is 'n eklektiese hand-tot-hand gevegstelsel wat ontwikkel is in Israel en behels die gebruik van treffende hand, stoei en worstel tegnieke; Voorts is dit veral bekend vir sy uiters doeltreffende, en wrede, teen-aanvalle. Krav Maga word tans gebruik deur die Israeli spes magte en sy filosofie beklemtoon aggresiewe neutralisasie van bedreigings d.m.v gelyktydige defensiewe en offensiewe maneuvers. 

 

Hierdie kursus is beskikbaar aan almal wat hulself voorskryf aan die ideale van die KommandoKorps.

Die DVD kan by ons bestel word vir net R130 kontak admin@kommandokorps.org ASB.

Inhoud

Deel 1 - http://www.youtube.com/watch?v=DYohg3i7smA 

Deel 2 - http://www.youtube.com/watch?v=lvwKaHTV82E

Deel 3 - http://www.youtube.com/watch?v=YvLzxe7iGkE

Deel 4 - http://www.youtube.com/watch?v=bXef3xcz9hA

Deel 5 - http://www.youtube.com/watch?v=qJTzUW9gBBw

Deel 6  - http://www.youtube.com/watch?v=IqYcSz6lag4

Deel 7 - http://www.youtube.com/watch?v=cDuQfJ0lCJ0

Deel 8 - http://www.youtube.com/watch?v=CdvNVxHl0TU

Deel 9 - http://www.youtube.com/watch?v=0lxS6_eAjzk

Deel 10 - http://www.youtube.com/watch?v=86p1ko2iIiw

Deel 11 - http://www.youtube.com/watch?v=qbumxG4kEa4

 

Totale DVD Lengte: 01h20.

 


blog comments powered by Disqus


27/28/29 Januarie 2012 Naweek Kamp!!